Franken Vgk Prim

Franken Vgk Prim Dit n blad vi Franken VGK Prim Se gemeenskap Om Alles te deel

05/14/2021

Liewe Ouers Sondag middag oorhandig ons rapporte uit by die Skool Om twee uur. Die busse vertrek uit verskillende gebiede Om een uur . Ouers Moet ASB self u kind Se rapport Kom afhaal en Sommer die geleentheid on u kind Se opvoeder te ontmoet

02/28/2021

Andre: Onthou die bus ry vanmidag 2:30 yt Noll Na George. Betaal soma vi volgende vrydag UK ASB Dai weet Jule dit kla en onthou Dai ytstaande bedrag. Geseende dag aan almal

02/23/2021

Andre: Die volgende Frankee het ons weer baie trots gemaak. Normia Burts, Porcha Witbooi, Cinead Adams en Jurian Phillipus geluk met Jul matriekuitslae

02/13/2021
01/14/2021

Andre:Hello Franken Skool gemeenskap een van ons leerders, Marisha Smit se moeder is vanoggend Om4 uur oorlede. D**k aan die Familie sterkte aan Di Matroos fam van Molenrivier

01/01/2021

More personeel, ouers en leerders van Franken. X Wil julle n geseende en voorspoedige 2021 toewens. Wees dankbaar en Bly vi gesondheid. Wees veilig en onthou ons Moet altyd daar wees Vir mekaar Di lewe is Kort en ons het mekaar nodig

12/25/2020

Happy birthday to Jonathan Du Preez. Mag jy n geseende dag het en dat ons Hemelse Vader jou sal seen met goeie gesondheid

12/23/2020

Andre: X so trots op ons oud leerders wat by Pac's was almal het geslaag so trots op Jule. Onthou Franken se Leuse Sukses deur harde werk.

12/21/2020

Halo Frankee's en ouers mag Jule n geseende feestyd geniet en dankie Vir die samewerking di jaar, ons waardeer Di vertrou wat Jule in ons het,Om te Kyk Na Jul kinders. Wees veilig en onthou ons lief vi jule

12/14/2020

Baie geluk met juf N Bruiners Se verjaarsdag. Ons as skoolgemeenskap wens juf n geseende dag en jaar toe

Address

New York, NY

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Franken Vgk Prim posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share