UWK Debat

UWK Debat 'n Span wat debatteer met kritiese pret en baie plesier. Ons neem jaarliks deel aan die Nasionale Universiteite debatskompetisie.

23/12/2019

Donderdae is lekker, want jy kan uitsien na 'n nuwe Vrye Weekblad, skryf Herschelle Benjamin oor sy gunstelingstories

27/05/2019

Lede van die Huis...stem asseblief vir ons tweede spreker Anslin🙌🔥


01/09/2018
Die Universiteit van Wes-Kaapland se Afrikaanse Debatsvereniging het vandag begin met ons skole debatsopleiding omdat on...
01/09/2018

Die Universiteit van Wes-Kaapland se Afrikaanse Debatsvereniging het vandag begin met ons skole debatsopleiding omdat ons glo in die bemagtiging van die jeug. Die opleiding het ten doel om die leerders toe te rus met die nodige vaardighede om gesprekke te voer oor relevante kwessies.

Ons sien daarna uit om weer met die ywerige leerders te werk en ons hoop om in die toekoms hierdie projek uit te brei.

Op die onderstaande foto verskyn lede van UWK debat saam met die leerders en opvoeders van Elsiesrivier Sekondêr en Silversands Sekondêr.

    **kofSink2018Gala Anslin Charlie Gysman Leslie Richards Geraldene Cybill Fortuin Romario Cloete Natashka Cloete Alic...
07/04/2018



**kofSink2018Gala


Anslin Charlie Gysman Leslie Richards Geraldene Cybill Fortuin Romario Cloete Natashka Cloete Alicia Goliath

Timothy Nel, baie geluk!Timothy het Vrydag, 6 April 2018 sy LLB-graad aan onse Universiteit van Wes-Kaapland verwerf.UWK...
07/04/2018

Timothy Nel, baie geluk!
Timothy het Vrydag, 6 April 2018 sy LLB-graad aan onse Universiteit van Wes-Kaapland verwerf.
UWK Debat is trots op jou!

Alicia Goliath     **kofSink2018
07/04/2018

Alicia Goliath


**kofSink2018

“Bestuurderlose motors sal nie verban word nie want anders gaan ons weer donkiekarre en posduiwe begin gebruik **kofSink2018 ”

Megan Cloete, baie geluk!Megan het Woensdag, 4 April 2018 haar BA-graad aan onse Universiteit van Wes-Kaapland verwerf.U...
06/04/2018

Megan Cloete, baie geluk!
Megan het Woensdag, 4 April 2018 haar BA-graad aan onse Universiteit van Wes-Kaapland verwerf.
UWK Debat is trots op jou!

Geluk Geraldene Cybill Fortuin!Geraldene het Woensdag, 4 April haar BA-graad aan onse Universiteit van Wes-Kaapland verw...
06/04/2018

Geluk Geraldene Cybill Fortuin!
Geraldene het Woensdag, 4 April haar BA-graad aan onse Universiteit van Wes-Kaapland verwerf.
UWK Debat is trots op jou!

Republiek van Kanalla.Eerste dag van Agenda se  **kofSink2018 debatskompetisie.Geraldene Cybill Fortuin Cheswell Atcha L...
06/04/2018

Republiek van Kanalla.
Eerste dag van Agenda se **kofSink2018 debatskompetisie.
Geraldene Cybill Fortuin Cheswell Atcha Louw Anslin Charlie Gysman Romario Cloete

Kaapse Mattedjale.Eerste dag van Agenda se  **kofSink2018 debatskompetisie.Jerome Coetzee Natashka Cloete Augustino Cloe...
06/04/2018

Kaapse Mattedjale.
Eerste dag van Agenda se **kofSink2018 debatskompetisie.
Jerome Coetzee Natashka Cloete Augustino Cloete Alicia Goliath

Kaapse Mattedjale en Republiek van Kanalla op pad na die verwelkomingsfunksie van Agenda se jaarlikse D**k of Sink debat...
05/04/2018

Kaapse Mattedjale en Republiek van Kanalla op pad na die verwelkomingsfunksie van Agenda se jaarlikse D**k of Sink debatskompetisie.

Address

Universiteit Van Wes-Kaapland
Bellville
7530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when UWK Debat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The University

Send a message to UWK Debat:

Share