AfriForum Jeug

AfriForum Jeug Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AfriForum Jeug, h/v DF Malan/& Unionstraat, Kloofsig, Centurion.

Om selfstandigheid onder jongmense te bevorder en die realiteite in Suid-Afrika te beïnvloed deur veldtogte te dryf en aktief vir jongmense se burgerregte standpunt in te neem. AfriForum Jeug is 'n burgerregte-organisasie wat nie verbind is aan enige politieke party nie en wat:
* op Christelike waardes geskoei is;
* studente se regte handhaaf;
* moedertaalonderrig beskerm;
* gesonde studentetradis

ies voorstaan; en
* dien as 'n bymekaar-kom-plek vir jong, moderne studente wat op 'n positiewe wyse 'n bydrae wil maak.

03/06/2026

Die burgemeester sê Ekurhuleni sal hom ’n onderskeiding gee, maar wat sê Ekurhuleni werklik?

Ekurhuleni verdien beter!

Teken die petisie in die bio– elke handtekening stuur ‘n outomatiese e-pos om sy bedanking te versoek.

𝗚𝗮𝗮𝗻 𝗷𝘆 𝘃𝗮𝗻𝗷𝗮𝗮𝗿 𝗷𝗼𝘂 𝘀𝘁𝗲𝗺 𝗹𝗮𝗮𝘁 𝗵𝗼𝗼𝗿?Op 4 November kry Suid-Afrikaners weer die kans om hul merk te maak tydens die munisi...
02/06/2026

𝗚𝗮𝗮𝗻 𝗷𝘆 𝘃𝗮𝗻𝗷𝗮𝗮𝗿 𝗷𝗼𝘂 𝘀𝘁𝗲𝗺 𝗹𝗮𝗮𝘁 𝗵𝗼𝗼𝗿?

Op 4 November kry Suid-Afrikaners weer die kans om hul merk te maak tydens die munisipale verkiesing.

Gaan jy stem? Laat weet ons in die kommentaar waarom (of waarom nie)!

Jou stem gaan nie net oor politiek nie, dit gaan oor die strate waarin jy ry, die dienste waarop jy staatmaak en die toekoms van jou gemeenskap.

Die tuks-studente is nou gereed vir aksie! 🔫
01/06/2026

Die tuks-studente is nou gereed vir aksie! 🔫

29/05/2026

Dís wat gebeur wanneer die jeug 'n gholfdag-stalletjie beman! Dankie AfriForum!

29/05/2026
Afri drafklub - hou bene hou!🏃🏻🍻
27/05/2026

Afri drafklub - hou bene hou!🏃🏻🍻

25/05/2026

Groot jol by The Staffordshire saam met Amelia Dameskoshuis

22/05/2026

AfriForum Jeug se tak by die Universiteit van Pretoria het skietopleiding vir ’n groep studente aan dié universiteit, asook Akademia en Soltech aangebied. Hulle is onder meer touwys gemaak oor die veilige hantering van vuurwapens en teikenskiet.

AfriForum Jeug se Puk-tak bied aan: Vasvra-aandMusic Cafe se kampioene🏆🥇1ste plek: Krummelkoeke🥈2de plek: Liefde, Vreugd...
22/05/2026

AfriForum Jeug se Puk-tak bied aan: Vasvra-aand

Music Cafe se kampioene🏆

🥇1ste plek: Krummelkoeke
🥈2de plek: Liefde, Vreugde, VOORBEHOED!
🥉3de plek: Melktert Mafia
👵🏼👴🏻: besgekleede

Address

H/v DF Malan/& Unionstraat, Kloofsig
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

(27)86 10 200 30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AfriForum Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The University

Send a message to AfriForum Jeug:

Share