07/09/2026
BERG-EN-DAL-GEDENKTEKEN
BELFAST (eMakhazeni)
Mpumalanga
🦉 Een van ons Uiltjies van Polsslag Kommando was onlangs hier.
Die monument is opgerig in 1935
Ter herdenking van die Slag van Berg en Dal. Een van belangrike veldslae op plaas Bergendal gedurende ABO. Ongelukkig het die veldslag nie oorlog beëindig nie. Eers 2 jaar later in 1902 met groot lewensverlies is oorlog beëindig.
Lees meer BRON: https://monument-sa.co.za/berg-en-dal-belfast-bergendal/