Little Einstein SA

Little Einstein SA LEARN - EXPERIMENT - PLAY

There is nothing more FUN and EXCITING. than experimenting and discovery

Loads of Fun for kids from 6 to 13 years!

03/04/2024
Port-Elizabeth!Little Einstein SA is nou in jou dorp🥳Skakel gerus vir Elizna, en maak vandag nog jou kleinding, skooltji...
03/04/2024

Port-Elizabeth!

Little Einstein SA is nou in jou dorp🥳

Skakel gerus vir Elizna, en maak vandag nog jou kleinding, skooltjie, naskool en partytjie, deel van DIE prettigste leer- en speelprogram 🤩

Bestuur jou eie Little Einstein agentskap en maak 2024 JOU JAAR!!! 🤩🤩Ons is opsoek na passievolle, energieke dames wat g...
03/04/2024

Bestuur jou eie Little Einstein agentskap en maak 2024 JOU JAAR!!! 🤩🤩

Ons is opsoek na passievolle, energieke dames wat graag deel van ons span wil word!

BEGIN vandag nog met jou EIE besigheid 💥

Ons ontdek, leer en speel...DIS HOPE PRET!!

Laat jou e-pos hieronder vir meer inligting of e-pos my gerus by [email protected] 😘








ONS SOEK AGENTE!!!Bestuur jou eie Little Einsten agentskap!!!Ons is opsoek na passievolle, energieke dames wat graag dee...
25/03/2024

ONS SOEK AGENTE!!!

Bestuur jou eie Little Einsten agentskap!!!

Ons is opsoek na passievolle, energieke dames wat graag deel van ons span wil word!

Ons ontdek, leer en speel...DIS HOPE PRET!!

Laat jou e-pos of whatsapp nommer hieronder of e-pos my by [email protected] of whatsapp by 082 848 8137 vir meer inligting 😘







Parenting Hub

BRYANSTON!Little Einstein SA is nou in jou dorp 🥳Skakel gerus vir Suretha vir meer inligting, en maak VANDAG nog jou kle...
04/03/2024

BRYANSTON!

Little Einstein SA is nou in jou dorp 🥳

Skakel gerus vir Suretha vir meer inligting, en maak VANDAG nog jou kleinding, skooltjie, naskool en partytjie, deel VAN DIE PRETTGISTE leer- en speelprogram

SOMERSET-WES!Little Einstein SA is nou in jou dorp 🥳Skakel gerus vir Nelia vir meer inligting, en maak VANDAG NOG jou kl...
19/02/2024

SOMERSET-WES!

Little Einstein SA is nou in jou dorp 🥳

Skakel gerus vir Nelia vir meer inligting, en maak VANDAG NOG jou kleinding, skooltjie, naskool en partytjie, deel van DIE PRETTIGSTE leer- en speel program 😍

RANDFONTEIN!Little Einstein SA is nou in jou dorp 🥳Skakel gerus vir Jessica vir meer inligting en maak vandag nog jou kl...
13/02/2024

RANDFONTEIN!

Little Einstein SA is nou in jou dorp 🥳

Skakel gerus vir Jessica vir meer inligting en maak vandag nog jou kleinding, skooltjie, naskool en partytjie, deel van DIE PRETTIGSTE leer en speelprogram 🤩

Address

32 Fiskaal Street, Glen Marais
Ekurhuleni
1619

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Einstein SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The University

Send a message to Little Einstein SA:

Share