Kom Ons Dien God Saam Bybel Skool / School

Kom Ons Dien God Saam Bybel Skool / School Our purpose is as follows
To edify the body of Christ to equip God's people for the work of the min

01/05/2021

Onthou om more oggend se diens ingeskakel te wees om 10h00.
Of kom besoek ons gerus te 19 Fisher straat Krugersdorp wes.

Send a message to learn more

28/02/2021

πŸ“–πŸ™πŸ»πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘¦πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘¦β€πŸ‘¦πŸ“–πŸ™πŸ»πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘¦β€πŸ‘¦πŸ™πŸ»πŸ“–
*KRAG VAN GEBEDE VIR ONS KINDERS*

(Deur Pastor Petrus)

Ivan Tuttle was as jongmens gelowig...
NΓ‘ skool het hy egter in dwelms en ’n losbandige leefstyl betrokke geraak... Sy getuienis van hoe sy lewe verander het, het my opnuut laat besef dat daar *werklik krag in ons as ouers se gebede vir ons kinders* lΓͺ...

Ivan was 26 jaar oud toe hy met ’n bloedklont in sy kuit gediagnoseer is...
Die dokters het hom gewaarsku dat as hy weer sou gaan dans (wat hy en sy vriende oor naweke gedoen het) en die bloedklont kom los, dit sy lewe kon kos...

Ivan het nie gehoor gegee nie...
Kort hierna was hy weer op die dansbaan...
Daardie nag terug in sy bed het hy wakker geskrik... Daar was ’n sterk greep op sy pols...
Alhoewel hy verbete probeer terugveg het, het hy besef dat die krag waarteen hy veg te sterk vir hom was...
’n Bose teenwoordigheid by hom het hom oorweldig... Toe Ivan terugkyk na sy bed, kon hy sy liggaam sien... Hy het instinktief geweet dat hy gesterf het en ook dat hy op pad was hel toe...

Angskrete van mense wat gemartel word asook ’n aaklige reuk het Ivan oorweldig by sy aankoms in die hel...
Hy beskryf dit as β€œβ€™n plek sonder enige hoop. Net trane, marteling en vrees”... Hy sΓͺ verder: β€œDit is verskriklik om te besef dat jy nooit hier gaan uitkom nie...
Jou spyt vir jou sonde en dat jy jou rug op Jesus Christus gedraai het, kan nie met woorde beskryf word nie.”...
Hy was reeds besig om deur Satan en sy demone gemartel te word toe ’n harde stem meteens opklink: β€œLos hom. Dit is nog nie sy tyd nie. Ek het ’n belofte aan sy ma gemaak.”...

Die volgende oomblik was Ivan in die hemel...
Hier het hy die teenoorgestelde van die hel beleef...
Hy beskryf die hemel soos volg: β€œDie hemel is ’n plek sonder pyn, aggressie of depressie – net vrede en ’n gevoel van vervulling en blydskap.

Send a message to learn more

25/07/2020

Shop online gives you in you own comfort the place to order household products, Cleaning Chemicals; Eggs and everything we offer to our clients online.
Check also our Price List for nice bargens.
We also deliver free from Krugersdorp to Discovery.

19/07/2020

Enrol In These Courses Now for 2020
At: KODGS, International Bible University
The Biggest Bible University
Because: YOU OWE IT TO YOURSELF TO BE KINGDOM PREPARED!
In These Courses:
Certificate in Ministry
Diploma in Ministry
Bachelor Degree in Theology
Bachelor Degree in Ministry
Bachelor Degree in Prophetic Ministry
Bachelor Degree in Apostolic Ministry
Bachelor Degree in Christian Counselling
Bachelor Degree in Christian Education
Bachelor Degree in Christian Entrepreneurship
Bachelor Degree in Ministry Honours
And more.
For More Info: Sent a email with your name to:
Past. Petrus Fasen
Email: [email protected]
Or
Whatsup : 061 116 0125
Now to book

Address

Helderblom Plots
Krugersdorp West
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kom Ons Dien God Saam Bybel Skool / School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The University

Send a message to Kom Ons Dien God Saam Bybel Skool / School:

Share