DRAMarilee Performing Arts / Dramaskool

DRAMarilee Performing Arts / Dramaskool Ek bied drama klasse aan. Ek doen ook EISTEDDFOD AFRIGTING (INDIVIDUELE LESSE) en help met REDENAARS voordrag. 10 jaar ondervinding. Werkende aktrise.

23/01/2023

Post by TN student contributor Nomy Lavrukov As a teen who’s been exposed to the theatre world since day one , I can tell you for a fact that my experience

Proud is an understatement! God lead me to Riebeek West and send an angel to fill my shoes. Jana you did an amazing job!...
26/11/2019

Proud is an understatement! God lead me to Riebeek West and send an angel to fill my shoes. Jana you did an amazing job!

Dit maak my hart bly om te sien hoe ongelooflik het elke kind gegroei (letterlik en figuurlik)!

Thanks to every single parent that gives their child the gift of DRAMA in their life!

LOVE and BLESSINGS
Marilee ❤️

I am SOOOOO proud to announce that Jana will be taking over. Now leaving isn't so difficult as I know you are in EXCELLE...
01/04/2019

I am SOOOOO proud to announce that Jana will be taking over. Now leaving isn't so difficult as I know you are in EXCELLENT HANDS! ❤️

Letter from Jana!

Goeiedag Ouers.

My naam is Jana van Der Merwe⁩. Ek is tans 'n student aan die universiteit Stellenbosch en vandat ek kan onthou is verhoogplanke my tuiste.

Gedurende my Hoërskool loopbaan het ek elke geleentheid wat ek kon kry om op die verhoog te wees aangegryp. My ondervinding sluit onder andere verskeie nominasies (en benoemings) as beste aktrise in by ondermeer Springbok Toneelfees, ATKV toneelfees en Durbanville Toneelfees.

In beide 2016 en 2017 het ek deelgeneem aan Suid-Afrika se nasionale tienertoneelspel kompetisie, waar ek die finaal (top 8) gehaal het. Ek is daarna gekies om in 'n kortfilm te speel wat by die Silwerskermfees premiere het, "Die ruimte tussen niks".

Ek het ook in 'n episode van Kyknet se "die boekklub" verskyn en is in 2017 gekies om in 'n woordfees produksie, "vlerke vir almal" te speel. Verder het ek ook al 'n prosa vertolk wat op RSG uitgesaai is, en het ek onlangs 'n aanbod ontvang om in 'n RSG radiodrama 'n vertolking te doen (wat ek ongelukkig van die hand moes wys weens botsings met my eksamenrooster).

Ek sien baie uit om met u kinders te werk en hulle touwys te maak oor die wêreld van toneelspel!

Inligting rakende groep klasse vir die jaar. Share asb!
16/01/2018

Inligting rakende groep klasse vir die jaar. Share asb!

Ouers kan nou kinders inskryf vir drama deur die vorm in te vul. Share asb met alle mede drama mammas en pappas!
31/12/2017

Ouers kan nou kinders inskryf vir drama deur die vorm in te vul. Share asb met alle mede drama mammas en pappas!

Please click the link to complete this form.

Inbox of comment vir meer inligting!
05/12/2017

Inbox of comment vir meer inligting!

Cute kids watches for sale! Inbox or comment if interested. Allow 3 to 4 weeks for delivery. Perfect "going to school" prezzie! Please share!

Vandag is die laaste dag van die drama werkswinkel! Dit was awesome! Wens ek kon elke dag dit doen! Môre middag 17:00 kr...
05/07/2017

Vandag is die laaste dag van die drama werkswinkel! Dit was awesome! Wens ek kon elke dag dit doen! Môre middag 17:00 kry almal hul sertifikate en hou konsert!!!

Skryf jou kind maklik in vir die vakansie werkswinkel! Click op die link!
23/06/2017

Skryf jou kind maklik in vir die vakansie werkswinkel! Click op die link!

Please click the link to complete this form.

23/06/2017
16/02/2017

DRAMarilee skryf nou ook kinders in vir die Tygerberg Eisteddfod! Kontak my gerus!

Address

12 Van Der Heever Street
Kuils River
7580

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DRAMarilee Performing Arts / Dramaskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share