05/06/2026
๐บ๐ : Die toekoms van nuuslesers skyn helder!
Ons Top 5 finaliste in Die GROOT Ontbyt Jong Nuusleser 2026 het hul beste nuusbulletins gelewer, maar nou het ons jou hulp nodig. ๐
Ontmoet jou TOP 5 ๐ค๐
๐ Alyssa Cloete (13 jaar oud), en in Graad 7 in Laerskool Voorpos, Pretoria, Gauteng.
๐ Die 11-jarige Amjee Mentz, Graad 6 in Laerskool JJ van der Merwe, Ermelo, Mpumalanga.
๐ Gerrit Nienaber (9 jaar oud) in Graad 3 in Laerskool Malelane, vanaf Malelane, Mpumalanga.
๐ Keydie Le Roux, 11 jaar oud, en Graad 6 in Meraki MAcademics.
๐ Die 10-jarige Marko Jacobs van Gauteng, Pretoria, tans in Graad 4 in Laerskool Wierdapark.
๐ Stem vir jou gunsteling deur sy/haar video te 'LIKE'!
Die wenner kry die ongelooflike geleentheid om regstreeks op televisie nuus te lees op Die GROOT Ontbyt. ๐ค ๐ฐ โจ
NEEM KENNIS - Die LIKES op Die GROOT Ontbyt-blad tel 20% van die finale punt. 80% van die punt is reeds bepaal deur die paneel beoordeelaars.
โฐ Stemme sluit Dinsdag, 9 Junie 2026 om 12:00.
In samewerking met Maroela Media en trots geborg deur PNA - Kleur jou wรชreld.