Universiteit van Fort Hare: Departement Afrikaans

Universiteit van Fort Hare:  Departement Afrikaans Departement Afrikaans aan die Universiteit van Fort Hare

17/11/2023
Dit is vir die Universiteit van Fort Hare:  Departement Afrikaans 'n voorreg om betrokke te wees by ProVARIA.Die navorsi...
05/07/2023

Dit is vir die Universiteit van Fort Hare: Departement Afrikaans 'n voorreg om betrokke te wees by ProVARIA.

Die navorsing wat uit die projek gaan vloei gaan nie net 'n deurslaggewende impak hê op ons algehele begrip van taalvariasie in Afrikaans nie, maar ook op ons begrip van die diversiteit wat bestaan onder die Afrikaanse gemeenskappe van die Oos-Kaap.

Dit is vir die departement belangrik om betrokke te wees by projekte wat aktuele navorsing doen en 'n direkte impak gaan hê op die gemeenskappe in die Oos-Kaap wat ons deur die UFH hoofsaaklik bedien.

’n Navorsingsprojek oor die aard en omvang van die verskeidenheid in Afrikaans is die afgelope naweek in Stellenbosch bekend gestel.

Die departement wil graag Prof Susan Smith met haar verjaarsdag geluk wens. Veels geluk, Susan, dankie vir jou waardevol...
10/02/2021

Die departement wil graag Prof Susan Smith met haar verjaarsdag geluk wens. Veels geluk, Susan, dankie vir jou waardevolle bydrae tot die universiteit en departement.

22/01/2020

Ek is op soek na minstens agt tot tien voorskoolse kinders tussen die ouderdomme 3 en 6 wat in Suid-Afrika woonagtig is, en vanaf geboorte volledig tweetalig in Afrikaans en Nederlands grootgemaak word.

Baie geluk aan ons kollega by Engels, Dr. Gisela Ullyat, met 'n knap debuutbundel.
20/01/2020

Baie geluk aan ons kollega by Engels, Dr. Gisela Ullyat, met 'n knap debuutbundel.

'n Onderhoud met Etienne van Heerden oor sy nuutste roman, DIE BIBLIOTEEK AAN DIE EINDE VAN DIE WÊRELD (Van Heerden, 201...
23/12/2019

'n Onderhoud met Etienne van Heerden oor sy nuutste roman, DIE BIBLIOTEEK AAN DIE EINDE VAN DIE WÊRELD (Van Heerden, 2019).

Die Departement Afrikaans wil graag vir ons kollega by Engels, Prof. Tony Ullyatt, baie geluk wens met die ontvangs van ...
07/11/2019

Die Departement Afrikaans wil graag vir ons kollega by Engels, Prof. Tony Ullyatt, baie geluk wens met die ontvangs van die SALA-poësietoekenning. Die toekenning is vandag tydens die 2019-seremonie aan hom toegeken. Prof. Ullyatt ontvang dié toekenning vir sy debuutbundel, AN UNOBSTRUSIVE VICE.

Die Departement Afrikaans van Fort Hare se verteenwoordiger, Ian Kotzé, aan die woord by 'n vergadering van die Departem...
24/10/2019

Die Departement Afrikaans van Fort Hare se verteenwoordiger, Ian Kotzé, aan die woord by 'n vergadering van die Departement van Onderwys se Professionele Vakkomitee vir Afrikaans vir die Oos-Londen- en King William's Town-onderwysdistrikte.

16/10/2019

Hartlik geluk met jou verjaardag, Ian! Mag dit 'n gelukkige en suksesvolle jaar wees.

Address

Third Floor, Chris Hani Building Church Street
Oos-Londen
5205

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Universiteit van Fort Hare: Departement Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The University

Send a message to Universiteit van Fort Hare: Departement Afrikaans:

Share