08/09/2026
Dankie aan elke oud Wonnie, Wonnie ouer, Wonnie Onnie en enigiemand anders wat gehelp het met die skenking vir teëls vir die Junior seuns badkamers!! Dit het gekom en die werk gaan voort. Saam is ons ñ span!
Die blad vir alle oud-Wonnies. Deel jou foto’s, stories en bly op hoogte van jou alma mater.
Pretoria
0182
Be the first to know and let us send you an email when Wonnies Alumni_Die Hoërskool Wonderboom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.