20/07/2026
Neem asseblief kennis: Vanaf 21 Julie sal Aros slegs een amptelike Facebook-blad hê.
Die huidige Studenteraad-blad sal nie meer aktief wees nie, en alle nuus, aankondigings en inligting wat ons plaas, sal voortaan slegs op die Aros Facebook-blad gedeel word.
Maak seker jy volg die regte blad, sodat jy geen belangrike nuus, geleenthede of kampusgebeure misloop nie.