08/01/2021
Woonstel te Huur vir R4500pm
Ruim tuinwoonstel in Queenswood beskikbaar vanaf 1 Februarie 2021 met 1 slaapkamer, ruim leefruimvertrek en kombuis, netjiese badkamer, veilige onderdak-parkering en goeie sekuriteit. Elektrisiteit en water vir eie rekening, word gelaai op meters voor gebruik. DSTV en Fibre-lyn is ingeluit by die prys. Hegtingspunt vir wasmasjien is beskikbaar.
6 km vanaf die Universiteit van Pretoria en naby Hatfield, Gautrein Stasie, Queensquarter en Queenscorner, Brooklyn, besighede, mediese dienste en loopafstand van winkels en gym. Op busroete na bogenoemde.
Christelike waardes ’n voorkeur. Streng huisreëls geld op die perseel. Rook is verbode. Drankmisbruik word nie geduld nie. Deposito betaalbaar voor betrekking.
Kontak/inbox/wapp 0827943158 vir afspraak.