31/07/2023
PHi Ons is nie gekant teen gender base violence sentrums om victims te help nie!Al wat ons wil weet is: 1)Wie is die mense/organisasie wat die sentrum gaan begin en beheer 2)Wat behels die sentrum ,r**e victims,gender base violence victims,safehouse victims ens. 3)watter area gaan die sentrum bedien net Idasvalley of die hele Stellenbosch streek of die hele Wes Kaap. 4)Watter personeel en sekuriteit gaan daar wees.Gaan dit werksgeleenthede skep vir ons mense. Sover ek weet kom hulle met hulle eie personeel en kontrakteurs ,tans is die bouer van Somerset Wes. 5) Watter ure gaan dit oop wees 24h of ? 6) Is Idasvalley in n residensiele area die regte plek vir so n sentrum. 7)Hoekom was daar nie n impak studie gedoen nie en hiekom was niemand nie eers die councilor van wyk ⁶ daaroor ingelig nie. Al wat ons vir Dr Holger Wellman van medikliniek en die Universiteit van Stellenbosch vra is om vir die gemeenskap te kom inlig oor wat die sentrum behels en die impak op ons gemeenskap in n oop vergadering of in die media voordat hulle dit oopmaak.Wil ons dan nie as inwoners dit weet nie en moet ons dit nie gebruik as n voorbeeld vir enige mense wat reeds inkom(nuwe behuising) of net wil inkom en doen wat hulle wil in ons area nie. Ek voel die feit dat hulle nooit ons ingelig het nie en nie ons briewe /vrae antwoord nie is hulle nie opreg met hul motiewe nie of hulle gee net nie om vir ons ,die gemeeskap se opinie nie.Al wat ons wil he is n verduideliking en die impak op die gemeenskap.Dit is die beste manier hoe ek dit vir jou/julle kan verduidelik. Toe Medikliniek in 1990 aansoek doen vir n privaat hospitaal in die Boord het die inwoners vir amper 2jr dit teen gestaan nie omdat hulle nie geglo het dat ons nie n hospitaal nodig het nie maar hulle wou hulle area beskerm. So kom ons wees trots op wie ons is en waar ons bly dit is ons reg!Ek sal julle hulp,ondersteuning en advies waardeer.
Contact
Maghmoed Kara
⁰8¹5154557