LitNet Akademies Klaskamer

LitNet Akademies Klaskamer LitNet Akademies se skoolnode – LitNet Akademies Klaskamer – bied relevante en opwindende opvoedkundige inhoud aan leerders en onderwysers.

LitNet Akademies se skoolnode – LitNet Akademies Klaskamer – bied akademiese mentorskap aan leerders en onderwysers om sodoende onderrig in Afrikaans te bevorder. Talentvolle leerders deel ook hier hulle kortverhale en gedigte. Stuur 'n e-pos aan [email protected] indien jy skoolverwante-materiaal of kreatiewe skryfwerk vir publikasie op www.litnet.co.za wil voorlê.

02/08/2016

"Dihanna Taute het beslis ’n op-die-pols-aanvoeling vir wat in jong gemoedere aangaan."

27/07/2016

"Sonder om dramaties te wees, d**k ek onderwysers red ... lewens op ‘n daaglikse basis."

22/01/2016

Maak die lewe makliker vir almal. Deel jou lesplanne, toetse en vraestelle met ons! As jy iets bruikbaar hier kry, voel vry om na hartelus te “spoeg-en-plak”. As jy innoverend is en ‘n verskil wil help maak, stuur jou bydrae aan [email protected].

LitNet wonder wat's die woord van die jaar vir onderwysers, skoolkinders en almal in die opvoedkunde. Wat is joune?
27/11/2015

LitNet wonder wat's die woord van die jaar vir onderwysers, skoolkinders en almal in die opvoedkunde. Wat is joune?

Wat is 2015 se woord van die jaar? Wen R1 000!

Leerders in die intermediêre fase: hier is 'n wiskundevraestel en memorandum waarmee jy die hele jaar se werk kan hersie...
03/11/2015

Leerders in die intermediêre fase: hier is 'n wiskundevraestel en memorandum waarmee jy die hele jaar se werk kan hersien.

Leerders in die intermediêre fase! Hier is 'n gratis wiskundehersieningsvraestel van die hele jaar se werk. Laai dit nou af en oefen; die eksamen is om die draai.

08/09/2015

Karin Mitcham het onlangs mbt skolehulp by LitNet aangeklop. Helize van Vuuren snel haar, onderwysers en leerders te hulp met navorsingsmateriaal wat in hierdie artikel afgelaai kan word.

24/08/2015

Kan wiskunde lekker gemaak word vir leerders? Jean Oosthuizen gesels met Wilhelm du Toit wat 'n unieke program ontwikkel het om leerders se syfervaardigheid radikaal te verbeter.

Die wenners van LitNet Akademies se Wetenskapfiksiekompetsie is pas aangekondig!
26/06/2015

Die wenners van LitNet Akademies se Wetenskapfiksiekompetsie is pas aangekondig!

Die beoordelaars het gewik, gekik en geweeg en op die wenners vir LitNet Akademies se tweede wetenskapfiksie-kortverhaalkompetisie besluit.

Address

137 Dorpstraat
Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LitNet Akademies Klaskamer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The University

Send a message to LitNet Akademies Klaskamer:

Share