Vertaling Universiteit Stellenbosch University Translation

Vertaling Universiteit Stellenbosch University Translation Stellenbosch University offers various postgraduate courses in Translation, Interpreting and Editing, focusing on practical aspects as well as research.

It's International Translation Day on 30 September! This year the translation class is celebrating in triplicate. They c...
30/09/2023

It's International Translation Day on 30 September! This year the translation class is celebrating in triplicate. They created three translations of the same source text and students have the opportunity to vote for their favourite target text.

Soek jy dalk werk?Sien asseblief meer inligting oor 'n beskikbare taalpraktisynpos by hierdie skakel: https://bit.ly/44B...
19/07/2023

Soek jy dalk werk?

Sien asseblief meer inligting oor 'n beskikbare taalpraktisynpos by hierdie skakel: https://bit.ly/44BHBi7

The test and exam period can be pretty tough. The pressure is huge and sometimes the sleep is lacking. If you are an und...
26/05/2023

The test and exam period can be pretty tough. The pressure is huge and sometimes the sleep is lacking. If you are an undergraduate or postgraduate student who would like to improve your ability to deal with stress, you are welcome to attend this workshop. But hurry, it's on today during lunch!

đŸ˜± Exams are a stressful time!
Join the Unit for Graduand Career Services' mindfulness workshop this Friday at 13:00 to learn how to manage exam anxiety. The session will be hosted by Nordlind Fouche, a counselling psychologist and MBSR (Mindfulness-Based Stress Reduction) practitioner.

Contact [email protected] to book your spot.


âžĄïž During the exam period, it's important to take care of yourself. Get enough rest, eat well, and make time for relaxation. Allow yourself brief breaks to clear your mind, recharge your batteries, and return to your studies with renewed vigour. Remember, balance is key to maintaining focus and ensuring your mind stays sharp.
Good luck!

The Department had its prize-giving on 8 March. Congratulations to the short course and Translation Studies students on ...
09/03/2023

The Department had its prize-giving on 8 March. Congratulations to the short course and Translation Studies students on their performance. | Die Departement het op 8 Maart ons prysuitdeling gehad. Baie geluk aan die kortkursus- en Vertaalkundestudente met hulle prestasies.

Classes have started and the new honours cohort are ready for any challenge. This will be the first group to receive the...
14/02/2023

Classes have started and the new honours cohort are ready for any challenge. This will be the first group to receive their degrees under the new programme name.
Klasse is aan die gang en die nuwe honneursgroep is reg vir enige uitdaging. Dis die eerste groep wat hulle graad onder die nuwe programnaam sal ontvang.

Hennely Nel voltooi haar MA-tesis “Die vertaling van diverse Coloured vrouestemme in die Afrikaanse poĂ«sie: ’n feministi...
15/12/2022

Hennely Nel voltooi haar MA-tesis “Die vertaling van diverse Coloured vrouestemme in die Afrikaanse poĂ«sie: ’n feministiese benadering” onder leiding van mnr Marius Swart.

Hennely wys in haar ondersoek eerstens op die onderverteenwoordiging van stemme uit die Globale Suide in die feministiese vertaaldiskoers. Sy gaan voort en ondersoek prakties hoe die diverse en uiteenlopende stemme van die Afrikaanse digters Ronelda Kamfer, Lynthia Julius, Veronique Jephtas, Shirmoney Rhode en Jolyn Phillips vertaal kan word op maniere waardeur hulle nie gehomogeniseer word in Engels nie. Onder die eksaminatore se kommentaar word genoem dat die studie goed gekonseptualiseer en netjies afgebaken is, en dat die vertaalde gedigte “van onskatbare waarde” is om “die kollig te plaas op gemarginaliseerde stemme in die Suid-Afrikaanse samelewing”.

Professor Ilse Feinauer receives Chancellor's AwardProfessor Feinauer's service at Stellenbosch University spans over 40...
05/12/2022

Professor Ilse Feinauer receives Chancellor's Award

Professor Feinauer's service at Stellenbosch University spans over 40 years, during which she built an exceptional research profile. In this time she has supervised 53 Masters students, promoted 12 doctoral students and was host professor to four post-doctoral fellows. She also succeeded in establishing an outstanding international profile, including a footprint on the African continent. She was e.g. one of the founder members of the Association for Translation Studies in Africa. Her participation in international associations and conferences led to the triennial congress of the European Society for Translation Studies being held in Stellenbosch in 2019, the first time outside of Europe. In 2022 alone she was invited five times as plenary speaker at international conferences, inter alia in Estonia, Italy and Cuba. Her continued active involvement in Afrikaans linguistics and language practice led to her becoming the first holder of the Ton and Anet Vosloo Chair in Afrikaans Language Practice in the Department of Afrikaans and Dutch. She is currently the vice-chairperson of the South African Academy for Science and Arts.

"Kanja van der Merwe verrig baanbrekerswerk ter bevordering van Afrikaans. Sy is tans besig met haar PhD-studie in verta...
26/11/2022

"Kanja van der Merwe verrig baanbrekerswerk ter bevordering van Afrikaans. Sy is tans besig met haar PhD-studie in vertaling aan die Universiteit Stellenbosch. Sy pak haar proefskrif, soos haar meesterstesis, in Afrikaans aan. Sy het verskeie nuwe terme geskep, byvoorbeeld die term “pedagogiese tolking” wat na die gebruik van tolking as ’n tegniek in taalonderrig verwys. In haar meesterstesis het sy die praktiese uitvoerbaarheid van die tegniek met tweedetaal-Afrikaansstudente suksesvol getoets. Sy ondersoek tans die nut van taalaanleerstrategieĂ« om ’n model van tolkaanleerstrategieĂ« vir prosesgerigte tolkopleiding te skep. Kanja is die wenner van die Jeugkoker. Baie geluk, Kanja!"

Kanja van der Merwe verrig baanbrekerswerk ter bevordering van Afrikaans. Sy is tans besig met haar PhD-studie in vertaling aan die Universiteit Stellenbosch. Sy pak haar proefskrif, soos haar meesterstesis, in Afrikaans aan. Sy het verskeie nuwe terme geskep, byvoorbeeld die term “pedagogiese tolking” wat na die gebruik van tolking as ’n tegniek in taalonderrig verwys. In haar meesterstesis het sy die praktiese uitvoerbaarheid van die tegniek met tweedetaal-Afrikaansstudente suksesvol getoets. Sy ondersoek tans die nut van taalaanleerstrategieĂ« om ’n model van tolkaanleerstrategieĂ« vir prosesgerigte tolkopleiding te skep. Kanja is die wenner van die Jeugkoker. Baie geluk, Kanja!

04/10/2022

Die simposium onderskraag die oogmerke van die SAAWK deur akademiese denkleiers aan te moedig om hul bevindinge in die sosiale en geesteswetenskappe in Afrikaans met Ɖ breĂ«r gehoor te deel. Voorts moedig die SAAWK studente, wat hul navorsing in Afrikaans doen, aan om hul aanbiedings voor te lĂȘ. Studente wat hul navorsing in ander tale onderneem, word ook aangemoedig om hul bevindinge te vertaal vir Ɖ referaat of plakkaat wat in Afrikaans aangebied word. Op hierdie manier word Afrikaans ook as akademiese vaktaal bevorder en uitgebrei binne die veld van die sosiale- en geesteswetenskappe.

Baie dankie aan ons honneursklas in vertaling wat Internasionale Vertaaldag baie spesiaal gemaak het. Anne Enright se "N...
30/09/2022

Baie dankie aan ons honneursklas in vertaling wat Internasionale Vertaaldag baie spesiaal gemaak het. Anne Enright se "Night swim" is danksy hulle spanpoging nou in Afrikaans beskikbaar as deel van 'n internasionale vertaalprojek.

Vir Internasionale Vertaaldag op 30 September bied ons honneursklas in vertaling die volgende produksie aan:Anne Enright...
26/09/2022

Vir Internasionale Vertaaldag op 30 September bied ons honneursklas in vertaling die volgende produksie aan:

Anne Enright se "Night swim" in Afrikaans

Datum: 30 September
Tyd: 13:00-14:00
Plek: Lettere 602


Address

Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vertaling Universiteit Stellenbosch University Translation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The University

Send a message to Vertaling Universiteit Stellenbosch University Translation:

Share